Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English
Description: Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die Olifantsriviergebied in die Wes-Kaap vir die oorblywende 10% sorg. Die Noord-Kaap is prominent en waterbesproeiing uit die Oranjerivier is heeljaar beskikbaar terwyl die warm, droΓ« klimaat taamlik stabiel is. Die omgewing is daarom ideaal vir druiwe en sondroging, wat die mees algemene metode is om druiwe te droog omdat dit vinniger en goedkoper is.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on A...