Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: Namibia se varkbedryf in 'n krises- 15 April 2022
Description: Die Namibiese varkbedryf was reeds voor die huidige krisis onder druk. Die voorsitter van die Varkprodusente Vereniging Gideon Goosen, beskryf dit as die perfekte storm omdat kommoditeite styg en vleispryse daal. Dus meen hy, dit sal binnekort veroorsaak dat produsente teen ‘n verlies produseer.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.