Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar
Description: Ekonomiese vooruitsigte het aansienlik verander in die drie maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het. Alles kan nie aan die inval toegeskryf word nie, maar niemand sal waarskynlik stry dat dit die grootste bydrae tot die swakker ekonomiese vooruitsigte gelewer het nie. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.