Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: RENTE, INFLASIE- EN WISSELKOERS - Suid Afrika
Description: âDie verhoging in rentekoerse volgens die sentrale banke in die wĂȘreld se rentekoersbeleid kan nie die inflasiekoers beheer, die wisselkoers beskerm of ekonomiese groei stimuleer nie. Daar bestaan in elk geval geen bewyse om hierdie aansprake van sentrale banke en ekonome te substansieer nie,â sĂȘ Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.