Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: Suid Afrika se finansiele posisie 2022
Description: Drie ernstige ekonomiese uitdagings is besig om vrese vir ‘n globale resessie te laat toeneem. Stygende inflasie, die oorlog in Oekraïne en die gevolge van die Covid-pandemie, veral China se gesukkel om die siekte daar onder beheer te kry, is besig om ‘n perfekte ekonomiese storm wêreldwyd te veroorsaak. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.