Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: AGRI NEWS NET
Episode: HOËR RENTEKOERSE GEEN OPLOSSING- Suid Afrika
Description: "Die Reserwebank sal in die komende weke, net soos die Amerikaanse Federale Reserweraad, Europese Sentrale Bank en ander sentrale banke in die wêreld, weereens die werking van die markkragte van vraag en aanbod totaal ignoreer wanneer hulle hul rentekoerse verder verhoog," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.